Ons

Kalender

Opkomende Geleenthede

jONG VOLWASSENES

Kom kuier saam met ons Maandagaande om saam met mense jou ouderom te kuier leer en groei.

50 dae van Transformasie.

In 50 dae van Transformsie vertrou ons die Here vir hierdie Transformasie. Vir vernuwing in die Groot dinge in ons lewe. Vernuwing in ons denkpatrone oor dinge soos gesonde denke, emosies en liggaam, dinge soos verhoudinge, beroep en geloof. Neem deel en nooi iemand om dit saam met jou te doen want jy, hy, sy, ja almal het Transformasie nodig.

Cherish Vroue

Kom vier saam met ons die begin van 'n splinternuwe bediening vir vroue waar jy nie net ge-"nurture, love, inspire" word nie, maar ook die geleentheid kry om ander te "nurture, love, inspire".