Gebedsbediening

As jy self ‘n behoefte het waarvoor ons kan bid, klik op “Praat met ons” en stuur asb. jou versoek. Hierdie bediening bid vir versoeke wat deur ons gemeente of gemeenskap by ons uitkom, asook vir dit waarvoor die Here ons gemeente roep in hierdie streek. As jy ‘n Passie het om te bid vir die behoeftes van mense en ons streek kan jy deel word van hierdie bediening.

Die bediening reël ook ander inisiatiewe om ons te help om saam te bid vir dit wat die Here wil doen in hierdie streek. 

Kontak Informasie

KERK KANTOOR

JAN VAN NIEKERK

WHATSAPP

Vir enige ander kommunikasie kontak ons: [email protected]

Praat met Ons