Op Sondag, 31 Julie 2022, skop ons af met 'n nuwe 9 weke reeks gebaseer op die Alpha kursus.

 

Kinders gaan geleer word hoe om hulle geloof in Jesus uit te lewe sodat hulle 'n impak in ander se lewens kan maak.

 

Hulpbronne vir ouers en kinders word weekliks beskikbaar gestel.

Volg hierdie link om deel te word van die Impak reeks:

Vir meer iligting

Irma Eilerd

E-posadres

Praat met Ons