Omdat Jesus elke mens in die Tuinroete liefhet en wil deel maak van Sy Familie en Sy Missie, stuur Hy sy volgelinge, en dit sluit jou in, om geloof na ons omgewing toe te neem. Jesus self roep mense om Hom te volg. Een van die grootste vreugdes in die lewe is om te ontdek hoe die Here jou gebruik om juis dit te doen. Impak is ‘n geleentheid vir jou om hierdie roeping uit te leef.
Hoe word ek deel?
Deur deel te neem aan en mense te nooi na gesprekke oor die sin van die lewe en geloof. Vir 6 weke gaan ons gespreksgeleenthede skep waar mense saam gaan kuier, na ‘n Alpha-video gaan kyk wat ‘n gesprek inlei oor die sin van die lewe en geloof, en waar elkeen dan net hulle opinie kan deel. Jy gaan nie iemand hoef te probeer oortuig nie. Jy kan net mense nooi en deel neem op ‘n eerlike manier en die Here sal doen wat net Hy kan doen: Mense roep en oortuig.
Vir ons vennote sal die boodskap tydens Sondae se feesdienste en die dagstukkies deur die week verdere lering gee oor die week se tema. Ons doen dit alles in vertroue dat die Here ons gebruik om ‘n Impak te maak vir sy koninkryk hier in die Tuinroete.
Vir enige ander kommunikasie kontak vir Gerhard van Rensburg: [email protected]
Die webwerf of -portaal maak gebruik van webkoekies wat op die besoeker se toestel of rekenaar geplaas word sodat die webwerf/-portaal ’n beter gebruikerservaring kan voorsien. Wanneer jy “Aanvaar Almal” kies of aanhou om hierdie webwerf/-portaal te gebruik stem jy toe tot die gebruik van ALLE webkoekies en aanvaar jy ons Privaatheidsbeleid.
This website uses cookies to improve your experience while you navigate through the website. Out of these, the cookies that are categorized as necessary are stored on your browser as they are essential for the working of basic functionalities of the website. We also use third-party cookies that help us analyze and understand how you use this website. These cookies will be stored in your browser only with your consent. You also have the option to opt-out of these cookies. But opting out of some of these cookies may affect your browsing experience.
Necessary cookies are absolutely essential for the website to function properly. This category only includes cookies that ensures basic functionalities and security features of the website. These cookies do not store any personal information.
Any cookies that may not be particularly necessary for the website to function and is used specifically to collect user personal data via analytics, ads, other embedded contents are termed as non-necessary cookies. It is mandatory to procure user consent prior to running these cookies on your website.