Ons het ons jaarlikse Dank en Geloofsoffer dien 27 November om 08:30 &10:00 by Doxa Deo Mosselbaai.
By die diens is daar n geleentheid waar jy n kaartjie gaan invul. Die kaartjie sê waarvoor is jy Dankbaar vir 2022 en wat vertrou jy vir 2023.
Ons gaan ook saam as gemeente se waarvoor is ons dankbaar vir 2022 en wat vertrou ons vir 2023 saam ons jaar tema vir 2023, Liefde.

Nooi jou vriende en familie en maak die n geleentheid waar ons saam die Heerlikhuid van die Here oor die tuinroete kan vier.

Laai Nou jou dank en vertrouekaartjie af.

Praat met Ons