MOVEment
Daar is iets kragtig wat gebeur wanneer manne saam begin stap in dit waarvoor God hulle geroep het.
MoveMENt is ’n beweging van manne wat kies om hul lewens te rig volgens God se roeping—in hul huise, hul werkplekke en hul verhoudings.
Ons glo dat wanneer ’n man ontdek wie hy in God is, dit alles rondom hom raak.
raak betrokke
- MoveMENt Manne Aande
Dinamiese byeenkomste waar manne saamkom, connect en geestelik versterk word.
- MoveMENt Manne Groepe
Waar manne gereeld bymekaar kom, mekaar dra en saam groei in hul verhouding met God.
- Kingsman Jaarlikse Dissipelskap Proses
’n doelgerigte journey waar manne groei in identiteit, roeping en geestelike volwassenheid.