Groeplewe

Connect Groepe is ’n kern deel en die ratwerk van ons gemeente.

Dis ’n plek waar jy kan behoort, waar verhoudings groei, en waar jou lewe gevorm word soos ons saam in God se Woord stap.

In hierdie gereelde byeenkomste word mense gesien, ondersteun en saam versterk om hul roeping uit te leef.

Ons glo groei gebeur nie in rye nie, maar in sirkels—waar mense familie word, mekaar dra en saam die lewe doen.

Daar is Connect Groepe vir almal—volwassenes, jong volwassenes, studente en tieners—elk een ’n lewende gemeenskap waar jy kan groei en behoort.

Raak betrokke

Sluit aan by een van ons Connect groepe
 
Stel jou huis besikbaar
As jy nie n groep wil fasiliteer nie, maar het wel n ruim sitkamer en is bereid om b connect groep te huis ves
 
Word ‘n Connect groep fasiliteerder
‘n groep Fasiliteerder neem verantwoordelikheid vir n groepering van mense geestelik om na hulle om te sien en weekliks bymekaar te bring.

Praat met Ons