FUSION
Ons hart is om ‘n generasie te sien groei met ‘n passie vir God se Woord en Sy beloftes, ‘n liefde vir alle mense en die kerk, asook ‘n brandende begeerte om ‘n impak te maak deur ‘n God-gesentreërde leefstyl en mentaliteit, waar hulle ookal mag gaan.
Ons glo in die waarde van groepslewe, dissipelskap asook ‘n gebedskultuur waarin elke tiener die geleentheid kry om te groei as individu in sy identiteit en verhouding met Jesus.
Raak betrokke
Finansiële Bydra
Enige bydraes dra by tot die funksionering van hierdie bediening
Ons gaan ook op kwartaalikse uitreike, het socials asook ‘n jaarlikse Fusion kamp, waar finansies altyd benodig word.
BANKBESONDERHEDE
Doxa Deo MDK
ABSA
Rek: 210140735
Takkode: 632005
Verwysing: Fusion
Of
YOKO Skakel: https://pay.yoco.com/doxa-deo-meyersdal
Sekuriteit
Vrydae aande by Fusion tussen 18:00-20:30.
GEBED SPAN
Fusion is ‘n dinamiese bediening en het beslis plek vir mense wat op Vrydae en Sondae voor dienste intreë vir tieners.
Aanbidding span / Fusion band
Sluit aan by ons Fusion band: instrumente, sound of media.
Oudisies word gedoen en gereël soos ons navrae kry.
Gasvryheid/Hospitality
Verwelkomingspan, Kom groet Vrydae en Sondae voor dienste.
Koffiekroeg stasie, Kom help Vrydae en Sondae bedien.
Hosting
Verwelkom tieners, kommunikeer afkondigngs en fasiliteer “ice breakers”.
Grafiese ontwerp en sosiale media
Videos te maak, edit en te versprei op WhatsApp en sosiale media.
Bemarkings videos vir ons social media en uitreike.
Help met die ontwerp van ons powerpoints, countdown videos en die neem en edit van foto’s.
Praat met ons en raak deel van ons Fusion familie:
https://doxadeojhb.churchsuite.com/-/forms/otfzyn1m