Gebed

Gebed is die hartklop van alles wat ons doen. Ons glo dat gebed nie net ’n oomblik is nie, maar ’n leefstyl van afhanklikheid en intimiteit—waar lewens verander word en God se wil sigbaar word.

Raak betrokke

Sondae gebedspan:

Hierdie gebedsspan kom op Sondae om 07:30 – 08:00 bymekaar om in te tree vir verskeie gebedsversoeke asook die Sondae dienste.

Gebedsgroep:

Hierdie groep kommunikeer deur middel van whatsapp waar gebedsversoeke gestuur word.

Praat met Ons