Besigheids-bediening
Ons passie is om jou te begelei om jou goddelike doel in die sakewêreld te ontdek en jou toe te rus om as ’n “City Changer” die Missie van Jesus in jou werksplek uit te leef. Saam transformeer ons die markplein deur integriteit, visie en Koninkrykswaardes.
raak betrokke
Ons bied ‘n maandelikse “Business Connect” geleentheid asook die wêreldberoemde “Lifework Leadership” program.
Business Connect
By ons “Business Connect” kuier ons elke 1ste Vrydag van die maand saam vanaf 6:30 tot 8:00. Daar is heerlike verversings, ‘n goeie spreker en lekker saam gesels oor ‘n relevante besigheidsonderwerp. Alle sakemanne en -vroue is welkom.
Lifework Leadership
Die Lifework Global is program om jou in jou besigheid te bemagtig rondom jou besigheid.
Dit is ‘n 6 Maande program wat fokus op:
CLARIFYING YOUR CALLING
Integrating your faith in Jesus with business and everyday life.
CONNECTING TO LIKE-MINDED CONTACTS
Build dynamic relationships with other Christian influencers.
CAPTIVATING YOUR HEART FOR THE CITY
Utilize your God-given influence and platform for the good of the city.
City Changers Equiping Program
Word toegerus as City Changer in ons 2 jaar intensiewe program wat jou sal anker in die Woord en sal toerus om ‘n agent vir god se Koninkryk te wees in alles wat jy doen.
City Changers Institute Website: https://www.citychangersinstitute.org/ccep/