grateful-multiracial-friends-sitting-together-cafe-table-saying-grace

Groeplewe

Groeplewe YA copy

Socials

Diens YA

Diens

Hartbeespoort het ‘n energieke groep jong volwassenes wat die konsep van “fellowship” toepas in alles areas van lewe. 

Hier by ons Xanadu kampus is ons 18:00 Sondagaanddienste en groeplewe die hartklop vir die jong volwassenes. Ons het ook kursusse wat jong mense help om te ontwikkel en ontdek wie hulle werklik in God is. 

Radiance, Discovery, Explore en verhoudings reekse. 

 

Maak seker jy skakel in by die dienste of raak deel van ‘n kleingroep. 

Sondagdienste 18:00

Kontak Informasie

CHANTEL VAN ZYL

[email protected]

082 449 8089

Praat met Ons