Worship

Team

Aanbidding is een van die fondasies waarop alles wat ons doen gebou word hier by Xanadu. Ons span is ‘n familie en bedien saam op verskeie platforms en geleenthede. 

Ons wil jou uitnooi om deel te raak van die span. 

Hoe kan jy betrokke raak?

Raak betrokke as ‘n musikant of die tegniese span. 

Ons het ook ‘n musiekskool om jou te help met ontwikkeling op elke area. 

Waar en Wanneer?

Worship Rehearsals | Donderdae 18:30 

Xanadu Kampus

The earth shall be filled with knowledge of the Glory of God

Kontak Informasie

Vir enige ander kommunikasie kontak vir Wessel Luick:

[email protected] of 082 777 0218

Praat met Ons