Shift

Leef

Leer

Loop

Shift is ons bediening vir Gr.6 & 7 kinders. Die hartklop van Shift is om kinders voor te berei om sterk leiers te wees wanneer hulle in Gr.7 is en dan seker te maak dat hulle identiteit vas is in Christus vir Gr.8. 

Waar en wanneer?

Shift Word | Sondae 08:00 & 10:00

Shift Diens |Sondae 18:00

Hier by Xanadu kampus. 

Raising the next generation of City Changers

Kontak Informasie

Sunel Horn

Shift Leier

082 051 8104

Vir enige ander kommunikasie kontak vir Sunel Horn: [email protected]