Gee
hoe kan ek gee?
By Xanadu Kampus glo ons, in lyn met dit wat ons juis in die Woord leer, dat GEE veel meer as net jou finansiёle bydrae behels.
GEE kan ook jou tyd behels, jou energie, jou talente of selfs ‘n eenvoudige kospakkie aan behoeftige gesinne.
Soms is GEE daardie koffietjie saam met ‘n vriend wat gedurig op jou hart is.
Bankbesonderhede
Doxa Deo Xanadu
ABSA Hartbeespoort
Rek: 407 405 8623
Takkode: 632005
AlgemeNE VERWYSINGS
XDTD = Tiendes
XD KINDERHUIS = Huis Lesedi
XD Hope = Projek Hope
XD Donasies = Donasies
DONASIES / SKENKINGS
Ons het verskeie projekte wat donasies/skenkings benodig om hul maandelikse uitgawes te kan dek.
Tyd
Daar is verskeie plekke waar jy van jou tyd kan gee om deel te word van ‘n netwerk van vrywilligers wat daagliks ‘n impak maak in lewens regoor ons stad. Kliek hier en kyk waar jy betrokke kan raak.
Gee Elektronies
|