Walk Straight
Act
Right
Tell the Truth
He has shown you, O man, what is good; And what does the LORD require of you But to do justly, To love mercy, And to walk humbly with your God?
Ons mannebediening staan bekend as “MoveMENt”
MoveMENt is ‘n bediening wat spesifiek fokus op manne se geestelike groei en die unieke uitdagings waarmee manne in ons samelewing gekonfronteer word. Ons skep weekliks ‘n geleentheid by ons Manne groepe vir manne om deur die woord te ontdek wat die grootheid van God se storie in hul lewens kan wees. Hierdie groep kom elke Vrydag om 05:00 by die kerk bymekaar.
“Kingsman” is ons jaarlikse dissipelskaps kursus vir volwasse manne. Hierdie kursus skop jaarliks in Februarie af. Kom vind uit wie jy in God se oë is en waartoe jy instaat is.
Selfoonnommer: 076 878 3326
Epos: [email protected]
Vir enige ander kommunikasie kontak: [email protected]