BEDIENINGE

Ontdek ons bedieninge wat jou help om in geloof te groei, gemeenskap te bou en uit te reik, sodat jy geestelik kan floreer en ’n positiewe verskil in die wêreld kan maak.

LIFE CENTRE

vir bemoediging, berading en ondersteuning in tye van nood.

KIDS

’n Plek waar kinders God se liefde ontdek, asook hulle identiteit in Hom.

seniors

’n Plek waar lewenservaring gevier word en geloof steeds verdiep.

TIENERS

’n Plek waar tieners behoort, Jesus leer ken en hul geloof in die wêreld uitleef.

YA

’n Plek waar jong volwassenes saam groei in geloof en vriendskap.

MANNE

Mans wat leer om te lei met geloof, integriteit en liefde.

VROUE

Vroue wat saam groei, saam straal, saam ’n impak maak.

RADIANCE

‘n Kursus waar jong dames ontdek wie hulle is as vrou, in Christus.

DISCOVERY

‘n Kursus waar jong mans ontdek wie hulle is as man, in Christus.

Praat met Ons