DOXA DEO glo in “Raising City Changers”. Wat ‘n beter plek om met dÍe doel te begin as by die kinders. By DOXA DEO KIDS is dit vir ons belangrik om ‘n veilige omgewing te skep vir jou kind om meer te leer van Jesus, Sy liefde en wie God sê hulle is en nie wie die wêreld sê hulle is nie. Ons doel is ook dat jou kind nie net op Sondae sal leer van die Woord nie, maar ook sal uit gaan om die Woord en Waarheid te laat eggo in areas waar hulle hulself bevind. Dat hulle só sal leef soos wat Jesus van ons verwag om te leef. Ons is ‘n “Familie op ‘n Missie”, en kinders speel ‘n belangrike rol in die familie.
Ons groepe werk as volg: