FUSION
WHEN GOD AND A TEENAGER MEETS THERE IS A FUSION!
Fusion is ‘n plek waar ons fokus op jou as tiener en jou verhouding met die Here. By Fusion ‘worship’ ons, ons delf dieper in die woord en is ‘n ‘community’ van Tieners wat verlief is op God.
As jy tussen die ouderdomme van 13 en 18 is, Fusion is net die plek vir jou. Kom maak ‘n draai Sondae aande om 17:00, waar jy gaan tuis voel met ander tieners wat saam Jesus volg.
Ons droom vir Fusion is om seker te maak dat elke tiener se hart aan die brand is vir God en deur dit ‘n stad verander na ‘n plek waar God se heerskappy orals sigbaar is.