Gee

hoe kan ek gee?

Ons glo dat die aarde en alles daar binne aan God behoort. Hy is ons goeie Vader wat vir ons sorg en voorsien. Dit is juis in hierdie openbaring waar ons ’n instrument kan wees van God se voorsiening aan ander, en ook vir Sy werk en missie. Ons nooi jou om ’n blymoedige gewer te wees en die werk van die Here te bemagtig.

Bankbesonderhede

Doxa Deo Wonderboom
ABSA 
Rek: 405 454 4947
Takkode: 632 005

AlgemeNE VERWYSINGS

WBTD = Tiendes
TREE = Transforming Educational Enviroments Bydraes
BFONDS = Bou Fonds

Donasies

Indien jy vir ‘n spesefieke bediening wil gee, kan jy die bediening se naam as verwysing gee.

Gee Elektronies


Kategorie:
Kategorie:
Beskrywing:
Beskrywing:
Bedrag:
Bedrag:
R

In gevalle waar die verkeerde bedrag deur die skenker getik is, sal Doxa Deo die skenker om die volle bedrag – afgetrek die bank koste wat aangegaan is om Doxa Deo – binne 30 dae betaal.

Praat met Ons