When two forces are joined together
to create a Fusion...

Let no one despise you for your youth, but set the believers an example in speech, in conduct, in love, in faith, in purity.

1 Timothy 4:12

Wat is Fusion?

By Fusion is dit ons begeerte om te sien dat elke tiener wat by ons is ‘n ontmoeting met God het; soos ons naam aan dui dat elke tiener sal bind met God.

Daarom is ons passievol oor ons skole en ook oor alles wat op ‘n Donderdag aand by Fusion gebeur. Ons praat onder andere met die tieners oor God, Wie Hy in jou is, dat Hy die wêreld deur jou wil impakteer en soveel meer.

Fusion Youth is die volgende generasie wat besig is om op te staan en ‘n groot impak te maak in ons omgewing.

Kontak Informasie

Lilanie Oosthuizen

Selfoon: 082 907 4905

Epos: [email protected]

Vir enige ander kommunikasie kontak: [email protected] 

Praat met Ons