Meer
Preke
Loading Content...
Morris Asher - November 13, 2022
Family On Mission 5
More Boodskappe from Morris Asher
From Reeks: "Family On Mission"
Ons glo dat kerk meer is as net 'n Sondagdiens, Die Woord leer ons dat kerk 'n Familie op Missie is. Soos ons kyk na die doel, strategie, missie en funksie van kerk, groei ons oortuiging en begrip daarvan. Ons vertrekpunt van kerk is 'n goeie fondasie van verhouding met die Here - Die Mense van die Here, Die Woord van die Here en die Gees van die Here wat ons bemagtig om ons roeping uit te leef. Doxa Deo glo in “City Changers” – dit is elkeen van ons wat ons roeping in ons wêreld uitleef. Ons glo dat individue stadstransformasie in elke area van ons samelewing sal bewerkstellig. Sluit by ons aan in die volgende 8 weke terwyl ons stappe vorentoe neem in hoe ons ons missie as 'n kerk, Jesus-volgelinge en 'n familie van gelowiges aanpak.
More Boodskappe from Morris Asher...
The Beatitudes | Morris Asher | January 9, 2022 | Kyk | ||
Beatitudes - Week 2 | Morris Asher | January 16, 2022 | Kyk | ||
Week 3: Verlore Seun - Restorative Power of the Father's Love | Morris Asher | February 6, 2022 | Kyk | ||
Week 3: Geestelike Gewoontes | Morris Asher | March 6, 2022 | Kyk | ||
Week 2: Daar is meer | Morris Asher | March 27, 2022 | Kyk | ||
WEEK 3 - COMMITMENT | Morris Asher | May 8, 2022 | Kyk | ||
Week 7: Daar is meer | Morris Asher | June 5, 2022 | Kyk | ||
Week 3: I AM ELOHIM | Morris Asher | July 10, 2022 | Kyk | ||
Restoration of Creation | Morris Asher | August 7, 2022 | Kyk | ||
Family On Mission 5 | Morris Asher | November 13, 2022 | Kyk |