I-Serve

Die I-serve span speel ‘n baie belangrike rol hierin om nuwe maar ook bestaande vennote te dien. Jy kan op een van die volgende maniere betrokke raak by I-Serve:

  • Ons Groet-span is die eerste kontakpunt vir almal wat by die kampus aankom. Hulle maak seker dat almal weet hulle is welkom en ons is opgewonde om hulle daar te sien.
  • Ons Connect-span is daar om seker te maak dat almal konneksie maak met ander mense in die kampus en ook om seker te maak die vennote weet waar alles is bv. Kids, Moederskamer, Badkamers ens.
  • Ons Info-span is waar jy kan registreer vir kursusse en om alle vrae te beantwoord oor ons kampus, en die Doxa Deo familie
  • Ons Koffie-Span word opgelei om vir jou die lekkerste koffie in Centurion te kan bedien. 

Kontak Informasie

I-Serve

Wilmie Lourens
[email protected]