Cherish

Nurture

Love

Inspire

Cherish is ons vrouebediening waar elke vrou vir ons belangrik is. Dit is ‘n plek waar ons ons harte kan deel, saam ‘journey’, saam lag, saam huil en mekaar ondersteun. 

 

“God chose you out of all the people on Earth as His cherished personal treasure.”

Deuteronomy 14:2

Kontak Informasie

CHERISH

Lizel Gouws
082 925 2674

Vir enige ander kommunikasie kontak vir Cornelia Pienaar: [email protected]