Movement Manne Kursus

Movement is nie net ‘n kursus nie maar ‘n plek en pad waar ons kan leer wie ons is in Christus; om te word wie Christus jou gemaak het om te wees. Dit is ‘n een jaar proses vir getroude manne wat al gevestig is in hulle menswees en lewe. 

As man is dit so nodig om saam met ander manne ‘n pad te stap en jou lewe mee te deel. Ons het in die jaar ook verskeie avontuur aktiwiteite wat nie net daar is om pret te hê nie, maar is om jou as man te vorm en jou te wys wie God jou gemaak het om te wees.

Maak seker jy skakel aan die begin van die jaar in by hierdie proses, aangesien dit nie iets is wat jy in die middel van die jaar kan inskakel nie.

Kontak Informasie

Movement Manne Kursus

Morris Asher
[email protected]

Vir enige ander kommunikasie kontak vir Cornelia Pienaar: [email protected]

Praat met Ons