Worship Team

Ons glo dat ons aanbiddingsbelewenis saam met die kunste in al sy uitdrukkings, ‘n lewensveranderende impak in ons stad kan maak. Dit is ons begeerte om God passievol in Gees en in Waarheid te aanbid. Daarom het ons ’n aanbiddingspan wat hulle gawes en talente gebruik om aanbidding te fasiliteer as ‘n tyd waar ons vrylik ons liefde vir God, toewyding aan Hom, en ons intieme verhouding met Hom kan uitbeeld.

Kontak Informasie

Worship Team

Cyann Asher
[email protected]

Vir enige ander kommunikasie kontak vir Cornelia Pienaar: [email protected]

Praat met Ons