Meer

Preke

Willem Gouws - April 9, 2023

UNVEILED - Opstandings Sondag Diens

Oggenddiens Boodskap van Willem Gouws op 09/04/2023

From Reeks: "UNVEILED - Paasfees"

Paasfees is een van die grootste gebeure in die Christelike kalender. Dit is die naweek waar ons herdenk dat Jesus vir ons sondes kom sterf het, maar meer as dit. Hy het iets kom aankondig wat elkeen van ons lewens verander vir altyd; die skeiding tussen ons en God is a.g.v. dit wat Hy kom doen het nie net makliker nie, maar daar is geen skeiding nie. Ons moet besef dat alles vir ewig vir die hele mensdom verander het.

More From "UNVEILED - Paasfees"

Powered by Series Engine

Praat met Ons