Meer

Preke

Willem Gouws - March 12, 2023

Jesus 1

Oggenddiens Boodskap van Willem Gouws op 12/03/2023

From Reeks: "Jesus - Interaksies deur die Boek van Johannes"

In die lewe en bediening van Jesus het Hy dikwels paaie gekruis met beide magtige, prominente en welgestelde mense, sowel as gewone, alledaagse en desperate mense. Hierdie interaksies wat Jesus met mense gehad het openbaar die karakter en persoonlikheid van Jesus. Soos ons in die volgende paar weke kyk na die interaksies van Jesus deur die boek van Johannes, wil ons ń nuwe diepte van verhouding met Jesus kweek. Maak vir jou ń lekker koppie koffie, maak jou Bybel oop en kom met ń verwagting vir ń ontmoeting met Jesus.

More From "Jesus - Interaksies deur die Boek van Johannes"

Powered by Series Engine

Praat met Ons