Meer
Preke
Loading Content...
Willem Gouws - March 26, 2023
Jesus 3
Oggenddiens Boodskap van Willem Gouws op 26/03/2023
More Boodskappe from Willem Gouws
From Reeks: "Jesus - Interaksies deur die Boek van Johannes"
In die lewe en bediening van Jesus het Hy dikwels paaie gekruis met beide magtige, prominente en welgestelde mense, sowel as gewone, alledaagse en desperate mense. Hierdie interaksies wat Jesus met mense gehad het openbaar die karakter en persoonlikheid van Jesus. Soos ons in die volgende paar weke kyk na die interaksies van Jesus deur die boek van Johannes, wil ons ń nuwe diepte van verhouding met Jesus kweek. Maak vir jou ń lekker koppie koffie, maak jou Bybel oop en kom met ń verwagting vir ń ontmoeting met Jesus.
More Boodskappe from Willem Gouws...
Liefde 2 | Willem Gouws | February 12, 2023 | Kyk | ||
Liefde 3 | Willem Gouws | February 19, 2023 | Kyk | ||
Skole dag | Willem Gouws | March 5, 2023 | Kyk | ||
Jesus 1 | Willem Gouws | March 12, 2023 | Kyk | ||
Jesus 3 | Willem Gouws | March 26, 2023 | Kyk | ||
UNVEILED - Opstandings Sondag Diens | Willem Gouws | April 9, 2023 | Kyk | ||
Kingdom Culture 1 | Willem Gouws | April 16, 2023 | Kyk | ||
Kingdom Culture 2 | Willem Gouws | April 23, 2023 | Kyk | ||
Fire and Flame 2 | Willem Gouws | May 21, 2023 | Kyk | ||
Fire and Flame 2 | Willem Gouws | May 28, 2023 | Kyk |