Meer
Preke
Loading Content...
Willem Gouws - March 26, 2023
Jesus 3
Oggenddiens Boodskap van Willem Gouws op 26/03/2023
More Boodskappe from Willem Gouws
From Reeks: "Jesus - Interaksies deur die Boek van Johannes"
In die lewe en bediening van Jesus het Hy dikwels paaie gekruis met beide magtige, prominente en welgestelde mense, sowel as gewone, alledaagse en desperate mense. Hierdie interaksies wat Jesus met mense gehad het openbaar die karakter en persoonlikheid van Jesus. Soos ons in die volgende paar weke kyk na die interaksies van Jesus deur die boek van Johannes, wil ons ń nuwe diepte van verhouding met Jesus kweek. Maak vir jou ń lekker koppie koffie, maak jou Bybel oop en kom met ń verwagting vir ń ontmoeting met Jesus.
More Boodskappe from Willem Gouws...
Lewe onder leiding van die Heilige Gees | Willem Gouws | September 5, 2021 | Kyk | ||
Kweek 'n lewe van Vrygewigheid | Willem Gouws | September 12, 2021 | Kyk | ||
Draai na die NUWE Lewe | Willem Gouws | September 19, 2021 | Kyk | ||
Blessed Life | Willem Gouws | September 26, 2021 | Kyk | ||
Less is more - Stress is Bad | Willem Gouws | October 3, 2021 | Kyk | ||
Giving is Good - Tomorrow Matters | Willem Gouws | October 10, 2021 | Kyk | ||
The Reason for our Song | Willem Gouws | October 17, 2021 | Kyk | ||
Servanthood of the Ox | Willem Gouws | October 31, 2021 | Kyk | ||
Perspective of an Eagle | Willem Gouws | November 14, 2021 | Kyk | ||
Looking Back & Looking Forward || Lyttelton Dankdiens 2021 | Willem Gouws | November 21, 2021 | Kyk |