Willem Gouws - March 5, 2023

Skole dag

Oggenddiens Boodskap van Willem Gouws op 05/03/2023

From Reeks: "Skole Dag"

Eenkeer 'n jaar neem ons die geleentheid om skole in ons area te bedien. Vier skole se hoofde en leerders se onderwysers het die dag bygewoon op 5 Maart 2023. Luister hier na die boodskap wat op hierdie dag gedeel was.

More Boodskappe from Willem Gouws...

Powered by Series Engine

Praat met Ons