Morris Asher - February 26, 2023

Liefde 4

Oggenddiens Boodskap van Morris Asher op 26/02/2023

From Reeks: "Liefde"

In hierdie reeks gaan ons die NUWE beweging van Liefde wat Jesus kom bou het, uitpak - of eerder "ontboks", en kyk hoe dit die wêreld verander het soos ons dit vandag ken. Ons sal dit doen deur die nuwe ding wat Jesus begin het oop te maak, en God te vertrou vir 'n verskuiwing wat in ons harte sal plaasvind terwyl ons deur die boek van Filippense reis.

More Boodskappe from Morris Asher...

Powered by Series Engine

Praat met Ons