Young Ones

Die senior bediening is ‘n gemeenskap van geestelike volwasse individue oor die ouderdom van 60 wat ‘n begeerte het om in die jonger generasie en gemeenskap inspraak te lewer.

Ons is ‘n bediening wat omgee, waar jy tuis kan voel en waar jy die potensiaal wat God in jou geplaas het, kan uitleef.

Ons bied verskeie geleenthede waar jy saam met mede seniors sosiaal kan verkeer, oor relevante lewensfase kwessies kan gesels en geestelik kan groei.

Vir enige ander kommunikasie kontak die kerk kantoor: 041 360 8941

Praat met Ons