Ons
Kalender
Opkomende Geleenthede
Saam Bid Geleentheid
Elke Vrydag om 12:00 by Doxa Deo Brymore bid ons saam vir ons land, stad, en vennote. Indien dit vir jou moontlik is om saam met ons te kom bid, wil ons jou graag nooi.
Movement manne groep
Elke Vrydag oggend om 05:00 kom ons manne by mekaar om saam te bid, worship en net bietjie saam te kuier.
connect geleentheid
Indien jy wil deel word van die Doxa Deo Brymore familie, is hierdie 'n geleentheid wat jy nie wil misloop nie.