Young Adults

Die Young Adult-groep van Doxa Deo Brymore bestaan uit enige finale jaar studente, ongetroudes en jong werkendes. Dis ’n heerlike kuierplek waar ons saam nuwe dinge in God se Woord ontdek.

Die Young Adults vorm deel van die groter Doxa Deo Port Elizabeth. Ons glo dat God al die Young Adults van die stad wil bereik. Sodoende sal ons sien hoe God se koninkryk gevestig word in die stad. Die leiers speel ‘n belangrike rol om die Young Adults te help om City Changers te wees. Hulle funksie is meestal gefokus op dissipelskap en die reёl van byeenkomste waar community-bou die fokus is.

Vir enige ander kommunikasie kontak die kerk kantoor: 041 360 8941

Praat met Ons