Een van die moeilikste vrae wat ons tieners het, is hoe kan hulle, hulle vriende vat wat geen verhouding met God het na n plek waar hulle in verhouding met Hom staan.

Ons nooi elke tiener sowel as julle gesin uit om die vraag te beantwoord in ons Alpha kursus.

VIR MEER INLIGTING