word deel van ons

Dissipelskap

prosesse om verandering te bring in jou en jou omgewing

Doxa Deo wil graag ons vennote inspireer en toerus oppad na volwassenheid in Christus. Die uiteindelike doel van alle opleidingsgeleenthede, is dat transformasie op vele vlakke sal plaasvind. Mag vennote gevolglik die kwaliteitslewe ervaar wat God vir hulle beoog het toe Hy in Genesis 1:26 gesê het: “Kom Ons maak die mens as ons verteenwoordiger, ons beeld, sodat hy kan heers…” Dit word ook bevestig deur die woorde van Jesus toe Hy in Johannes 10:10 gesê het: “…Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in oorvloed.” 

 
 
 

Hou gerus ons kalender dop om te sien watter kursusse ons deur die loop van die jaar aanbied.

Praat met Ons