TREE

TRANSFORMING EDUCATIONAL ENVIRONMENTS

TREE is ‘n akroniem vir Transforming Educational Environments

Ons doel by TREE is om ‘n gesonde omgee, spiritualiteit en roeping in skole in ons omgewing te bewerkstellig. Ons doen hierdie by ons skole deur kinders, onderwysers, ouers en hoofde te bemagtig en bemoedig. ‘n Gesonde skool gee vir ons ‘n gesonde gemeenskap en ‘n gesonde toekoms.

Ons bedien tans in die volgende skole:

Laerskool Gene Louw

Laerskool Totius

Hoërskool Brackenfell

Laerskool Gene Louw

Curro Uitzicht

Hoërskool Bellville 

DF Akademie

Hebron

Joostenberg Primary School

Cresca 

Destinatis 

Kontak ons gerus indien jy ondersteuning wil bied deur te help met jou tyd of finansies wat ons bemagtig om TREE Jeugwerkers in skole te plaas. Ons kan ook vir jou ‘n Artikel 18A sertifikaat aanstuur vir jou bydrae.

Kliek hier om ‘n artikel 18A aan te vra.

EFT kan gemaak word aan:

Doxa Deo Tygerville
ABSA 
Rek: 409 403 8770
Takkode: 632005

Verwysing: TV TREE

Stuur bewys van betaling na [email protected]

Praat met Ons