MOvement
In Tygerville Kampus staan ons manne bediening as MoveMENt bekend. Ons skep gereeld geleenthede vir manne om deur die woord en vriendskappe te ontdek wat die grootheid van God se storie in ons lewe kan wees. Kom vind uit wie jy in God se oë is en waartoe jy instaat is. Ons nooi alle manne om saam met ons te kom kuier by Movement.
Ons saam kuier geleenthede bestaan uit:
- Woordskool en Bybelstudie
- Sosiale “Mancave” aande
- Geestelike belegging sessies
- Movement Events met begaafde sprekers