Cherish

Cherish Vroue Bediening het ‘n begeerte om vrouens in elke lewensfase en van alle ouderdomme te bedien en bemagtig.  Dit is ons begeerte dat elke vrou sal besef dat die Here jou koester en baie lief het; en dat jy geestelik sal groei terwyl ons saam vriendskap en vreugde sal beleef.

“God chose you out of all the people on Earth as His cherished personal treasure.” Deuteronomy 14:2 MSG

CHERISH EVENTS

Tydens ons Cherish events kan jy kom ontspan, saam met vriendinne kuier en tyd in aanbidding en die Woord spandeer.

Ons fokus vir elke event & vir elke vrou is om, To Nurture, Love & Inspire!

Kom leef jou passie & giftedness uit by Cherish!

Praat met Ons