Tree Skoleproses

TREE is ‘n akroniem vir Transforming Educational Enviroments

Ons doel by TREE is om ‘n gesonde omgee, spiritualiteit en roeping in skole in ons omgewing te bewerkstellig. Ons doen hierdie by ons skole deur kinders, onderwysers, ouers en hoofde te bemagtig en bemoedig. ‘n Gesonde skool gee vir ons ‘n gesonde gemeenskap en ‘n gesonde toekoms.

Kontak ons gerus indien jy deel van hierdie droom wil wees deur jou tyd of finansies te gee. Daar is ‘n Artikel 18A sertifikaat beskikbaar vir finansiële bydraes. 

Educational Trust Bankrekening:

Absa: 4085492367
Takkode: 632005
Verwysing: RV TREE

Kontakbesonderhede

Henning Kriel

Praat met Ons