Aanbiddingspan

By Doxa Deo Roodevallei is ons passievol oor aanbidding! Ons aanbiddingspan maak nie net musiek nie; soos ‘n familie, ondersteun ons mekaar en deel lewe saam. As jy hierdie passie met ons deel en jy het ‘n talent om te kan sing of ‘n instrument te kan speel, wil ons jou graag deel maak van ons span!

Daar is selfs plek as jy by die tegniese span wil inskakel met klank, beligting, media of kamerawerk. Ons kom elke Woensdag 18:30 bymekaar om te oefen. Kontak ons die aandbiddingsleier om ‘n oudisie te reël.

Kontakbesonderhede

[email protected] | 012 111 7328

Praat met Ons