Fusion
Ons tienerbediening staan bekend as FUSION
Fusion is op Sondae oggende 08:30, langs die Doxa Deo kantore in Lasarus
Moenie dat enigiemand minder van jou dink omdat jy jonk is nie. Wees ‘n voorbeeld vir alle gelowiges deur wat jy leer, in die manier waarop jy lewe, in jou liefde, jou geloof en jou integriteit.