Kids

Die KIDS bediening bedien kinders van Gr 1 tot Gr 7. KIDS rus hulle toe en lei hulle op volgens Bybelse beginsels. Ons droom is om kinders te help om hulle ware identiteit in Christus en ‘n lewende verhouding met God te ontdek. Om hulle gawes en roeping in Christus te ontdek en op ‘n jong ouderdom as ‘City Changer’ te begin leef, om ‘n impak te hê op hulle gemeenskap waarin hulle woon en in die skool waar hulle is. Vir ons is dit ‘n groot voorreg om met kinders te werk.

Ons maak die bereik van kinders vir Christus ons top prioriteit, daarom glo ons ons sal die toekoms van ons land kan beïnvloed!

Leer ‘n jongmens om die regte pad te kies, en wanneer hy eendag oud is, sal hy nie daarvan afwyk nie.

Spreuke 22:6

KONTAKBESONDERHEDE

Ons kantoor

[email protected] | 012 111 7328

KIDS bedien op Sondae 08:30

Praat met Ons