Gee

hoe kan ek gee?

By Roodevallei gemeente glo ons – in lyn met dit wat ons juis in die Woord leer – dat GEE veel meer as net jou finansiёle bydrae behels. GEE kan ook jou tyd behels, jou energie, jou talente of selfs ‘n eenvoudige kospakkie aan behoeftige gesinne.  Soms is GEE daardie koffietjie saam met ‘n vriend wat gedurig op jou hart is.

Bankbesonderhede

Doxa Deo Roodevallei
ABSA Bank
Rek: 4105 100 357
Takkode: 632005

AlgemeNE VERWYSINGS

RV TD = Tiendes
RV GEN = Generosity (Gemeenskapsbehoeftes & Voedsel)
RV MAK = Makhulong Kinderhuis
RV PP = POPUP Bydraes

TREE SKOLEPROJEK

Ondersteun TREE Jeugwerkers wat in skole geplaas word:

TREE BANKBESONDERHEDE

Doxa Deo Educational Trust
ABSA Bank
Rek: 408 549 2367
Takkode: 632005

Verwysing: RV TREE

DONASIES / SKENKINGS

Ons het verskeie projekte wat donasies/skenkings benodig om hul maandelikse uitgawes te kan dek.

Tyd

Daar is verskeie plekke waar jy van jou tyd kan gee om deel te word van ‘n netwerk van vrywilligers wat daagliks ‘n impak maak in lewens regoor ons stad. 

Gee Elektronies


Kampus:
Kampus:
Kategorie:
Kategorie:
Beskrywing:
Beskrywing:
Bedrag:
Bedrag:
R

In gevalle waar die verkeerde bedrag deur die skenker getik is, sal Doxa Deo die skenker om die volle bedrag – afgetrek die bank koste wat aangegaan is om Doxa Deo – binne 30 dae betaal.

Praat met Ons