Young Adults

Die Jong Volwassenes by Doxa Deo Tygerville is ‘n lekker groep vriende wat geniet om sosiaal en geestelik te kuier.

Elke week is daar ‘n life group waar goeie geestelike inspraak gegee word oor relevante onderwerpe. Tydens hierdie life group geleenthede word ook lekker sosiale vermaak kuiers beplan, van “Quiz Nights”, kuiers op van ons mooiste wynplase in die omgewing of avontuurlistige uitstappies in die mooie berge en strande wat ons omgewing bied.

Indien jy wil inskakel by ‘n groep vriende wat saam lewe doen, staan ons Jong Volwassenes gereed om jou te ontmoet.

New friendships that''ll make life even better!

Kontak Informasie

Young Adults Life Group

Rian Nel
084 838 3026

Vir enige ander kommunikasie kontak vir Lizelle Gouws: [email protected]

Praat met Ons