Fusion

Welkom by Doxa Deo Fusion

Fusion is ‘n plek vir alle hoërskool tieners waar hulle hulself kan kom geniet en saam met vriende meer kan kom leeroor wat God se plan vir elkeen is.

Ons weet dat ‘n tiener se lewe gepaard gaan met baie veranderinge en onsekerheid maar ons glo dat ‘n vaste identitiet

in Jesus Christus ons kan help om hierdie veranderinge in die oë te kyk en ook so te kan oorwin… 

Now to Him who is able to do far more abundantly beyond all that we ask or think, according to the power that works within us

Ephesians 3.20

Bedieningsgroepe 

Vir alle tieners Gr 8 tot Gr 12. Maak vriende, fellowship en word bedien met die Woord.

Sondae 17h30

Kom leef jou passie uit

By Fusion bied ons ook geleenthede aan mense met ‘n passie vir tieners om een  tot twee keer per maand hulle lewens te kom deel as aanbieder of as kleingroepleier.

Kontak Jolene Stokes by 0737704855

 

Kontak Informasie

DOXA DEO FUSION

Jolene Stokes
0737704855

Vir enige ander kommunikasie kontak vir Lizelle Gouws: [email protected]

Praat met Ons