Cherish

Nurture

Love

Inspire

Cherish Vroue Bediening het ‘n begeerte om vrouens in elke lewensfase en van alle ouderdomme te bedien en bemagtig.  Dit is ons begeerte dat elke vrou sal besef dat die Here jou koester en baie lief het; en dat jy geestelik sal groei terwyl ons saam vriendskap en vreugde sal beleef.

 

“God chose you out of all the people on Earth as His cherished personal treasure.”

 

Deuteronomy 14:2 MSG

CHERISH EVENTS

Tydens ons Cherish events kan jy kom ontspan, saam met vriendinne kuier en tyd in aanbidding en die Woord spandeer.

Ons fokus vir elke event & vir elke vrou is om, To Nurture, Love & Inspire!

Dagboek die Datums vir 2024:

Cherish Word – Journey – What The Women Saw (Vroue Van Hoop) Sondae Middae @ 17:00
17 Maart
26 Mei
28 Julie
25 Aug
@ R250 vir die Kursus

Skryf nou in https://doxadeocape.churchsuite.com/events/p4ps7y8a

19 April Vrydag Aand 19:00 – Tema: Dare To Hope met Karien Basson R200 by ons nuwe venue!

Vrydag Aand 25 Okt @ 19:00 is dit ons Cherish Propel Women – Selfcare Event.

Kom leef jou passie & giftedness uit by Cherish!

Kontak Informasie

CHERISH 

Lizelle Gouws
072 202 8556

Vir enige ander kommunikasie kontak vir Lizelle Gouws: [email protected]

Praat met Ons