NUUTSTE PREKE
Loading Content...
Japie Venter - May 19, 2024
Doen Dit Self
Scripture References: 1 Corinthians 12:4-6
More Boodskappe from Japie Venter
From Reeks: "Doen Dit Self"
Welkom by ons inspirerende nuwe preekreeks, Doen Dit Self! Ontdek die drie kleure van bediening en leer hoe alles wat jy nodig het reeds binne jou is. Hierdie reeks sal jou help om jou unieke rol en funksie as mens te ontdek en omhels. Vind uit hoe jou talente, passies en gawes saamwerk om God se doel vir jou lewe te vervul. Sluit by ons aan en beleef hoe jy jou bediening met vreugde en selfvertroue kan uitleef!
More From "Doen Dit Self"
| Doen Dit Self | Jannie Van Niekerk | May 19, 2024 | Kyk | ||
| Doen Dit Self | Japie Venter | May 19, 2024 | Kyk | ||
| WAAR PAS JY IN? | Japie Venter | May 26, 2024 | Kyk | ||
| ONTDEK GOD SE WYSHEID | Jannie Van Niekerk | May 26, 2024 | Kyk |
Powered by Series Engine
[embedyt]https://youtube.com/playlist?list=PL3SimzHQS9xWlyMAr_uBk80uJOVKmuAtD&si=pgYzja1uYAtZQ2ux&layout=gallery[/embedyt]
SLUIT AAN BY EEN VAN ONS DIENSTE
SONDAE
08:00
09:30
18:00
DOXA DEO FAERIE GLEN
AUDITORIUM
C/O Atterbury & Olympus
Plot 7
Faerie Glen
0081
AANLYN DIENSTE
Volg ons YouTube kanaal om ons aanlyn dienste by te woon.