MoveMENt is ʼn bediening wat spesifiek gerig is op die unieke uitdagings en geleenthede wat manne in ons samelewing ervaar. Ons droom is om mans toe te rus en te inspireer om die grootheid van God se storie in hul lewens te ontdek en te leef.

Elke week bied ons ʼn dinamiese byeenkoms aan waar manne deur stories, God se Woord, en betekenisvolle geselskap saam kan groei. Dit is ʼn plek waar geloof, broederskap en inspirasie hand aan hand gaan.

Sluit aan by MoveMENt en word deel van ʼn groep manne wat mekaar ondersteun, versterk en saam God se plan vir hul lewens ontdek!

Skakel in!

Kontak Inligting

MANNEBEDIENING

Jannie van Niekerk
[email protected]

KINGSMAN

Japie Venter
[email protected]

Vir enige ander kommunikasie kontak ons by: [email protected]