FUSION
By Fusion sal die aanbidding, die Woord en die atmosfeer jou inspireer. Fusion Aflame is op Sondae, reg voor die Fusion-diens, sodat jy kan groei en verhouding bou met ander tieners in jou ouderdom.
As jy tussen die ouderdomme van 13 en 18 is, is Fusion die plek waar jy tuis gaan voel saam met ander tieners wat Jesus volg.
Ons vertrou die Here om te sien dat jong mense in hul roeping staan en hierdie stad verander deur hul invloed. Mag die jeug veroorsaak dat ons stad verander na ‘n plek waar God se heerskappy orals sigbaar is.
Fusion-dienste vind Sondaeaande om 19h00 plaas.